What our Patients have to say : )

Tiekie Loubser

Paarl and surrounding areas, please do support Liesel Van Der Merwe and her team they are absolutely brilliant. Thank you so much again for the wonderful assistance.

28 December 2016

Victor Waldek
Wellington

I can really recommend Liesel at Paarl Hearing Centre! Very friendly and knowledgeable. When advising on which hearing aids to buy she is very objective and gives you the balance between cost and fitness for use. She is obviously one of the few medical practitioners who do their job because they love helping people and not just for the money! I won’t go anywhere else in future. 🙂

15 April, 2016

Dennis en Linda Fick
Paarl

Liesel van der Merwe is ‘n 5-ster oudioloog! Sy is baie proffesioneel en weet hoe om met mense te werk. Ons beveel haar baie sterk aan. Baie dankie, Liesel, vir jou vriendelikheid en uitstekende diens.

28 February, 2016

Beverley Lochner
Paarl

Baie dankie vir Liesel vir jou wonderlike professionele konsultasie en hulp . Ek waadeer dit.

8 February, 2016

Erna Loubser
Paarl

Hierdie vroutjie weet wat sy doen!!!baie professioneel. Probeer haar gerus!!!!
Meer as 5 sterre!!!!!

24 February, 2016

Charne van der Walt
Stellenbosch

Daar is geen ander oudioloog vir my as Liesel nie (ek bly nie in Paarl). Ek verstaan wat sy verduidelik en voel veilig met haar advies oor hoe ek my gehoorverlies moet hanteer.

30 October, 2015

Diana Wirths
Oviston

The best ever and a wonderful lady who really cares.

27 October, 2015

Lydia Corbett
Paarl

My opregte dank en waardering aan Liesel van der Merwe vir haar eindelose geduld en professionaliteit waarmee sy hierdie delikate saak hanteer het. Sy het ongetwyfeld ‘n blywende verskil aan my ma Tienie Ehlers se lewe gemaak. Dankie vir die waarde toegevoeg met die goeie gehoortoestel wat sy voorgestel het vir my ma se spesifieke behoeftes. Dankie Liesel! Ek kan jou ongetwyfeld aanbeveel vir die uitmuntende diens en ewe uitmuntende en empatiese hantering van ouer persone! Die feit dat al die toetse, passings en aanpassings in die veiligheid van die ouer persoon se kamer gedoen kan word wanneer die ouer persoon nie meer so mobiel en in ’n versorgingseenheid is, is van groot waarde en dra by tot hierdie spesiale en hoogs professionele diens wat jy lewer. Dankie!!

5 September, 2015

Adele Kruger
Kraaifontein

JOB WELL DONE !!
Ek wil net asb vir Liesel vd Merwe van die Paarl Gehoorsentrum baie dankie sê vir hulle wonderlike diens. My ma se gehooraparate werk fantasties en ek kan nie uit gepraat raak oor wat se verandering dit in ons hele huisgesin se lewe maak nie. Na ‘n slegte ondervingding iewers anders wou my Ma nie weer haar ore laat toets nie maar Liesel is so profesioneel en het ons so op ons gemak laat voel! Nou is my Ma weer deel van die samelewing en geniet sy dit weer om ‘n geselsie met iemand aan te knoop !! Baie Dankie Paarl Gehoorsentrum.

31 August 2015

Carl van Wyk
ENT Specialist George

Great with skillfully fitting the right hearing aid for the right indication while being popular especially with the elderly.

6 May, 2015

Denise Belinda
Stubbs Pniel

Ek wil net ‘n baie dankie se aan Liesel van der Merwe audioloog in Paarl. Jy is fantasties met kinders, dankie dat jy ons so gemaklik laat voel. Jou kennis en persoonlikheid is wonderbaarlik en ek kan ure in jou geselskap sit met jou positiewe engergie. Ek sal enige iemand aanbeveel om Liesl te besoek, want sy HET DIE X FACTOR. Dankie vir jou bekostigbare konsultasie en vriendelikheid. Ek kry nie ‘n persentasie vir hierdie advertensie slegs satisfakisie , dat Paarl sulke bekwame mense het. 🙂

12 May 2015

Charmaine Steenkamp
George

Liesel het n “touch” met mense oud en jonk en elkeen wat haar besoek kan verseker wees van die beste, vriendelikste diens denkbaar.

May 4, 2015